وبلاگ بلیان

Van altyd af

معرفی کتاب «Van altyd af» نوشتهٔ Elsa Winckler [Winckler, Elsa]، منتشرشده توسط نشر Satyn در سال 2011. این کتاب در فرمت pdf، زبان af ارائه شده است. «Van altyd af» در دستهٔ بدون دسته‌بندی قرار دارد.

Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie? Langbeen, donkerkop Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Daar is soveel hartseer in sy verlede . . . sal hy ooit teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is? Cilla kan met diere kommunikeer, maar toe sy Reynecke se hings probeer help, is dit die eienaar wat die probleem het. Hoe gaan sy hom oortuig, aangesien sy self oortuig is, dat hulle twee van altyd af vir mekaar bedoel is?
دانلود کتاب Van altyd af