وبلاگ بلیان

Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei (Afrikaans Edition)

معرفی کتاب «Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei (Afrikaans Edition)» نوشتهٔ Banscherus, Jürgen، منتشرشده توسط نشر Human & Rousseau ( PTY) Ltd در سال 2013. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است.

Hierdie keer is Kwaaikofski in die platteland, maar dit is alles behalwe 'n vakansie! Die dorpie waar hy gaan kuier het 'n goeie speurder dringend nodig. Met sy aankoms gewaar hy 'n vreemde, blou rubberkoei wat deur die lug vlieg. En later vind Kwaaikofski 'n harige koeistert in sy bed, saam met twee lang, bleek bene! Iemand probeer hom beslis die skrik op die lyf jaag . . . Gelukkig sorg die mooi meisie, Julie, dat die lewe tussen koeie, trekkers en gruwelike skurke darem nie té ondraaglik raak nie. 'N Vreemde blou rubberkoei in die lug en 'n harige koeistert in Kwaaikofski se bed! Ouderdom: 6-10 jaar
دانلود کتاب Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei (Afrikaans Edition)