وبلاگ بلیان

Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik (Afrikaans Edition)

معرفی کتاب «Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik (Afrikaans Edition)» نوشتهٔ Banscherus, Jürgen، منتشرشده توسط نشر Human & Rousseau ( PTY) Ltd در سال 2013. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است.

Kwaaikofski is 'n 9jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy!Sy eerste speursaak is 'n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind! Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture! "Die eerste boek in 'n opwindende nuwe speurreeks vir jong lesers waarvan meer as 850 000 eksemplare al wêreldwyd verkoop is. Kwaaikofski is 'n negejarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateurspeurder. Hy kou altyd kougom, want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer - iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is 'n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunstelingkougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent Slang dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind! Humoristies, avontuurlik en pret, van begin tot einde!"-- Publisher's description Kwaaikofski is ‘n 9jarige seun met ‘n avontuurlike stokperdjie: Hy is'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom, want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is'n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind! Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture! N Opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers! Kwaaikofski is 'n 9jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom, want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer - iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is 'n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind! Die intriges is eenvo
دانلود کتاب Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik (Afrikaans Edition)