Skoppensboer N Rex Reynecke-roman,,queillerie,15.62,eb,320,,,,30 07 2014,ip,"&quo T E;want Swart En Droef, Die Hoogste Troef . . . Oor Al Wat Roer, Is Skoppensboer - Die Laaste Woorde Wat Skoppensboer Se Slagoffers Hoor Voor Hy Hulle uitvee
معرفی کتاب «Skoppensboer N Rex Reynecke-roman,,queillerie,15.62,eb,320,,,,30 07 2014,ip,"&quo T E;want Swart En Droef, Die Hoogste Troef . . . Oor Al Wat Roer, Is Skoppensboer - Die Laaste Woorde Wat Skoppensboer Se Slagoffers Hoor Voor Hy Hulle uitvee» نوشتهٔ Duane Aslett (author) (author)، منتشرشده توسط نشر Queillerie Uitgewers/ Publishers در سال 2014. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است.
"Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer" – die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle "uitvee". Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwêreld is vertroue ʼn luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in sý omstandighede kan bekostig, is om op ʼn prostituut verlief te raak . . .
دانلود کتاب Skoppensboer N Rex Reynecke-roman,,queillerie,15.62,eb,320,,,,30 07 2014,ip,"&quo T E;want Swart En Droef, Die Hoogste Troef . . . Oor Al Wat Roer, Is Skoppensboer - Die Laaste Woorde Wat Skoppensboer Se Slagoffers Hoor Voor Hy Hulle uitvee