وبلاگ بلیان

Sirkus: 3; 4; Ranna; 1; Adriana; 1; 2; Ranna; 1; Boris; 1; Oor die boek; Opsomming; Oor die skrywer; Lof vir Irma Venter; Ander boeke en e-boeke deur Irma Venter

معرفی کتاب «Sirkus: 3; 4; Ranna; 1; Adriana; 1; 2; Ranna; 1; Boris; 1; Oor die boek; Opsomming; Oor die skrywer; Lof vir Irma Venter; Ander boeke en e-boeke deur Irma Venter» نوشتهٔ Irma Venter، منتشرشده توسط نشر Human & Rousseau ( PTY) Ltd در سال 2017. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است.

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met 'n ultimatum. In Berlyn leer sy oorleef. Dis waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Hier, weg van alles wat bekend is, leer Adriana dat mens oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld. ?Sirkus? is Venter se vyfde roman - haar beste nog. "Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien jaar oud. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel maar op 'n dag verander alles, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met 'n ultimatum. As sy hulle nie help om die ANC se geldspoor van Duitsland na Suid-Afrika te volg nie, sit sy en haar chronies siek ma sonder heenkome. En sy sonder haar studiebeurs. Dis hoe Adriana in Berlyn beland. Dis hier waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Ver weg van alles wat bekend en veilig is, leer Adriana waartoe sy in staat is. Bowenal leer sy dat niemand, ook nie sy nie, ooit heeltemal onskuldig is nie"--Cover Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien jaar oud. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel maar op 'n dag verander alles, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met 'n ultimatum. As sy hulle nie help om die ANC se geldspoor van Duitsland na Suid-Afrika te volg nie, sit sy en haar chronies siek ma sonder heenkome. En sy sonder haar studiebeurs. Dis hoe Adriana in Berlyn beland. Dis hier waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Ver weg van alles wat bekend en veilig is, leer Adriana waartoe sy in staat is. Bowenal leer sy dat niemand, ook nie sý nie, ooit heeltemal onskuldig is nie
دانلود کتاب Sirkus: 3; 4; Ranna; 1; Adriana; 1; 2; Ranna; 1; Boris; 1; Oor die boek; Opsomming; Oor die skrywer; Lof vir Irma Venter; Ander boeke en e-boeke deur Irma Venter