Raaiselvrou
معرفی کتاب «Raaiselvrou» نوشتهٔ Annetjie van Tonder [Tonder, Annetjie van]، منتشرشده توسط نشر Tafelberg-Uitgewers در سال 2013. این کتاب در 8 صفحه، فرمت epub، زبان af ارائه شده است. «Raaiselvrou» در دستهٔ بدون دستهبندی قرار دارد.
Emma arriveer op 'n gasteplaas om uiteindelik haar roman te skryf. Net om 'n ietwat verwarrende situasie hier aan te tref. Die eienaar sê dit is nie meer 'n gasteplaas nie en sy suster sê dit is. Op die lange duur gaan Emma hier tuis maar steeds nie sonder probleme nie. Daar is die kat wat op haar bed kom lê en die hond wat haar uitsoek vir aandag. Dit terwyl Emma glad nie 'n dieremens is nie. En die eienaar met sy sagte bruin oë is juis 'n dieremens, verknog aan sy hond en sy kudde Nguni-beeste. Hoe om hierdie twee wêrelde te versoen word vir Emma 'n saak van groot belang ... Sy wag. Vir ’n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hóm. Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indië en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, ‘n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, ‘n tyd vul wat nog heel was. Dis na dié heelwording dat sy op pad terug is. Déúr die narkotiese tonnel van ’n spuitnaald. Anderkant die dodelike drop. Waar hy haar kan vind. Wat ook Hy is. ’n Ruie roman wat die eiesinnige koers inslaan van sy treurige, snaakse, oer-aardse priesteres van ’n heldin. Emma verloor haar hart op 'n gasteplaaseienaar wat versot is op sy hond en sy kudde Nguni-beeste. Sy is glad nie 'n dieremens nie. Maar die eienaar het die sagste bruin oe ...
دانلود کتاب Raaiselvrou