وبلاگ بلیان

زبان آفریکانس، کلاس ۴: زبان اضافی اول — راهنمای معلمان

Piekfyn Afrikaans, Graad 4: Eerste Addisionele Taal — Onderwysersgids

معرفی کتاب «زبان آفریکانس، کلاس ۴: زبان اضافی اول — راهنمای معلمان» (با عنوان لاتین Piekfyn Afrikaans, Graad 4: Eerste Addisionele Taal — Onderwysersgids) نوشتهٔ Henk Viljoen, Rina Lamprecht، منتشرشده توسط نشر Best Books در سال 2012. این کتاب در 2 صفحه، فرمت pdf، زبان af ارائه شده است.

It contains interesting study material and full-colour illustrations to promote visual literacy. All the language content, activities, games, and other exercises are integrated with those of other subjects so that the knowledge that the learners acquire enriches their world of experience and thus prepares them thoroughly for Grade 4. The activities are aimed at learning all the language skills and life skills. Short texts, pictures, poems, comics, language games, stories, slogans, and lots of other fun reading will interest learners and improve and teach the skills needed for Grade 9. Learners are continuously exposed to listening, speaking, reading, watching, writing, and they are challenged to use Afrikaans FAL language structures playfully, creatively, fluently and expressively. Sections such as Pitkos, In ’n neutedop, Taalgids (Language Guide) and Letterkundegids (Literature Guide) prepare learners for any type of task. The Core Reader will further improve on skills and forms part of the programme. Use with the Best Books’ Eksamenhulp Grade 4 Taal- en leesoefenboek to practise and to inculcate skills. Voorblad Titelblad Voorwoord Oor die uitleg Afdeling A Oorsig van die KABV vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 1. Inleiding 2. ’n Oorsig van Piekfyn Afrikaans Graad 4 (EAT) se vaardighede en vakinhoud 3. Lengte van skryftekste 3.1 Verspreiding van tekste in Piekfyn Afrikaans 4. Die onderwyserslêer 5. Klaskamerpraktyk 5.1 ’n Gesonde leeratmosfeer 5.2 Onderrigstrategieë 5.3 Enkele strategieë om leesvlotheid te bevorder 5.4 Leerstruikelblokke 6. Assessering in Graad 4 6.1 Inleiding 6.2 Daaglikse of informele assessering 6.3 Die formele assesseringsprogram 6.4 Formaat van eksamenvraestelle vir Graad 4 6.5. Assesseringsprogram soos in Piekfyn Afrikaans vervat 6.6 Soorte assessering vir tale 6.7 Assesseringsmetodes 6.8 Assesseringsbeginsels 6.9 Metodes/strategieë vir die insameling van assesseringsbewyse 6.10 Verslaghouding van leerderprestasie 7. Voorbeelde van assesseringsinstrumente 7.1. Groepdeelname (20) 7.2. Mondelinge aanbieding (10) 7.3. Lees (10) 7.4. Lang kreatiewe skryf (30): paragraaf, geskrewe kreatiewe en inligtingstekste soos oorvertelling 7.5 Langer transaksionele tekste (30): briewe, dialoog 7.6 Korter transaksionele tekste (25): boodskappe, notas, opsommings, dagboekinskrywings, beskrywing Afdeling B Onderrig-, leer- en assesseringsplanne, en antwoordsleutels Module 1: Wat ’n gebeurtenis! Module 2: Is jy veilig? Module 3: Kierie hier, kierie daar Module 4: Kom ons ry fiets Module 5: Sing en dans en dig Module 6: Ons hou van . . . Module 7: Hoe lyk die weer? Module 8: Belangrike boodskappe . . . Module 9: Só maak ’n mens . . . Module 10: Lank, lank gelede . . . Module 11: Boelies, bullebakke en afknouers! Module 12: Mites, fabels, legendes en ander stories Module 13: Kom ons reis . . . Module 14: Tyd is nie altyd geld nie Module 15: ’n Geldjie in die handjie Module 16: Uilspieëlslim of spaarslim? Module 17: ’n Wêreld wat verander Module 18: Fynkam die land Afdeling C Hersiening: Memorandums vir vraestelle Afdeling D Piekfyn Afrikaans se Taalgids vir die onderwyser Oor die boek Kolofonbladsy Piekfyn Afrikaans se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur • te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind • gepaste inhoud en kontekste, en'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstelling •'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien •'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien • beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon •'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV). Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig. Piekfyn Afrikaans se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstelling 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV). Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.
دانلود کتاب زبان آفریکانس، کلاس ۴: زبان اضافی اول — راهنمای معلمان