Omega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep (Afrikaans Edition)
معرفی کتاب «Omega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep (Afrikaans Edition)» نوشتهٔ François Verster، منتشرشده توسط نشر Tafelberg-Uitgewers در سال 2016. این کتاب در فرمت epub، زبان انگلیسی ارائه شده است.
Van sy eerste dag as dienspligtige was François Verster in die sop danksy die "siekverveelde uitdrukking" op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse hoe hy basiese opleiding net-net oorleef het om daarna uitgeplaas te word na Omega, waar hy vir Boesman-kinders moes skoolgee. Op die basis bestaan sy lewe uit 'n kombinasie van aggressiewe korporaals, verveling en vreemde karakters wat sy ervarings daar dikwels onwerklik laat voel. Sy kostelike anekdotes word verweef met 'n tweede, ernstiger verhaallyn wat in die hede afspeel en gaan oor François se lewe as 'n argivaris in Kaapstad waar hy as't ware 'n tweede keer diensplig moet doen vir sy land. Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die siekverveelde uitdrukking op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as n argivaris. Van sy eerste dag as nasionale dienspligtige was François Verster in die sop danksy sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van sy basiese opleiding en lewe as troeponderwyser op Omega. Hierdie geensins verromantiseerde storie bied 'n vars hoek op die Grensoorlog-genre en 'n blik op hoe Afrikanermans die nuwe Suid-Afrika beleef
دانلود کتاب Omega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep (Afrikaans Edition)