وبلاگ بلیان

n Klein lewe,,,Tafelberg,13.6,eb,256,,,,20/06/2012,IP,"Die fassinerende verhaal van maar met 'n versigtige blik op dinge soos die "tuislandbeleid"

معرفی کتاب «n Klein lewe,,,Tafelberg,13.6,eb,256,,,,20/06/2012,IP,"Die fassinerende verhaal van maar met 'n versigtige blik op dinge soos die "tuislandbeleid"» نوشتهٔ Wilna Adriaanse [Adriaanse, Wilna] در سال 2012. این کتاب در 5 صفحه، فرمت epub، زبان af ارائه شده است.

Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op ’n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is. In Die wingerd sal weer bot bly Juliétte aan as wynmaker nadat sy van die plaaseienaar se onstandvastige seun Bertus geskei het. Ná ’n paar jaar keer Bertus se broer, Conrad, terug van oorsee om die bestuur van die plaas oor te neem. Daar ís ’n romantiese vonk tussen haar en Conrad, al ontken sy dit ook, maar daar is gerugte dat Conrad met die geitjie van ’n Susan gaan trou . . . In Liefde is ’n kleur sukkel Emma lank ná haar egskeiding steeds om haar lewe in orde te kry. ’n Vakansie in die Alpe bring egter nie rus vir haar siel nie, want daar loop sy haar vas in nie minder nie as drié mans wat almal haar hartsnare roer. Hoe gaan sy dié keuse maak? En in Brug van woorde is Magriet ’n aantreklike vrou wat alles het waarvan sy kan droom. Maar pleks van tevrede te wees, is sy sielsongelukkig, want haar huwelik ly onder haar man se sukses. Sy begin navorsing doen vir ’n artikel oor Afrikaanse internet-kletskamers, en ontmoet ’n baie gawe kletsmaat, ’n man wat haar só goed verstaan . . . Die fassinerende verhaal van n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950s in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die tagtigerjare en die ingrypende sosio-politiese veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van n sisteem, maar met n versigtige blik op dinge soos die tuisland-beleid, die expat-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is. Die fassinerende verhaal van 'n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950's in Suid-Afrika gebore is, 'n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van 'n stelsel, maar met 'n versigtige blik op dinge soos die "tuisland-beleid", die "expat"--Generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef In This Novel A Woman Comes To Terms With Her Identity As A White South African, Focusing On Both Her Past And Present-day Circumstances. A Story That Many Readers Will Relate To. Die verhale in hierdie omnibus is Die wingerd sal weer bot, Liefde is 'n kleur en Brug van woorde
دانلود کتاب n Klein lewe,,,Tafelberg,13.6,eb,256,,,,20/06/2012,IP,"Die fassinerende verhaal van maar met 'n versigtige blik op dinge soos die "tuislandbeleid"