Liefde is nie tjoklits nie: Eerste liefde 5 (Afrikaans Edition)
معرفی کتاب «Liefde is nie tjoklits nie: Eerste liefde 5 (Afrikaans Edition)» نوشتهٔ Brain, Helen، منتشرشده توسط نشر Human & Rousseau ( PTY) Ltd در سال 2013. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است.
Wat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens? Die 5e in 'n reeks van 6 boeke. No. 1 Rugbyballe en bikini's, No. 2 Daar's 'n ou in my aarbei-smoothie, No. 3 My hart klop muffins, No. 4 Ouens is nes ekstra bagasie, No. 5 Liefde is nie tjoklits nie, No. 6 Soene op 'n Suzuki
دانلود کتاب Liefde is nie tjoklits nie: Eerste liefde 5 (Afrikaans Edition)