Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk (Afrikaans Edition)
معرفی کتاب «Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk (Afrikaans Edition)» نوشتهٔ NEELS JACKSON.، منتشرشده توسط نشر Lux Verbi.BM در سال 2020. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است.
Neels Jackson glo dat godsdiens grootliks gaan oor die navolging van Jesus. Vir hom het Jesus se liefde egter implikasies vir die gay debat. Jesus se liefde vir gay mense moet verstaan word in die lig van Jesus se liefde vir die randfigure van sy tyd. Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en vul sy argument aan met die behandeling van 'n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel. Jesus se liefde het implikasies vir die gay debat en dit moet verstaan word in die lig van sy liefde vir die randfigure van sy tyd. Die skrywer ontleed die sewe gay-tekste in die Bybel binne die konteks waarin dit geskryf is en vul sy argument aan met die behandeling van 'n misverstande en ander argumente wat gaywees veroordeel
دانلود کتاب Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk (Afrikaans Edition)