Dieretuin
معرفی کتاب «Dieretuin» نوشتهٔ François Bloemhof، منتشرشده توسط نشر LAPA Publishers در سال 2019. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است. «Dieretuin» در دستهٔ بدون دستهبندی قرار دارد.
Carl wil sy jonger broer, Robbie, red uit "Die Dieretuin" – daardie magtige huis waar sy stinkryk tante en haar twee kinders bly, want Carl weet wat in kelder gebeur... Maar wil Robbie gered word, of is hy al té diep in die mag van die donker vasgevang? Wil hy daar wees? Carl Lourens keer terug na Kaapstad se noordlike voorstede om sy jonger broer te red uit die kloue van Die Dieretuin. Niks gaan maklik of eenvoudig wees nie, besef Carl toe hy by die Tredouxs se nuwe onheiligheid ingeruk work. En dinge raak selfs nog erger toe die meisie op wie hy verlief is ook by die spel betrokke raak...
دانلود کتاب Dieretuin