وبلاگ بلیان

Die paradysman

معرفی کتاب «Die paradysman» نوشتهٔ Ettie Bierman [Bierman, Ettie]، منتشرشده توسط نشر Tafelberg-Uitgewers در سال 2011. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است. «Die paradysman» در دستهٔ بدون دسته‌بندی قرار دارد.

Met sterre in haar oë en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar eie boekwinkel om haar aan die gang te hou. Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek. Tinka se voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Rheeder is glad nie ingenome om haar te sien nie. Maar een belangrike les het Tinka van der Bijl egter geleer: die hart is nie bloot ‘n biologiese orgaan wat bloed pomp nie. Die hart praat ook ‘n taal wat ‘n vrou nie altyd verstaan nie. . . Ná drie jaar in Parys keer Tinka terug na Pretoria, en haar voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Maar die hart praat 'n taal wat 'n vrou nie altyd verstaan nie
دانلود کتاب Die paradysman