Die jakkalsdans
معرفی کتاب «Die jakkalsdans» نوشتهٔ François Loots، منتشرشده توسط نشر Penguin Random House South Africa در سال 2011. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است. «Die jakkalsdans» در دستهٔ بدون دستهبندی قرار دارد.
Op 'n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood 'n flambojante teëhanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi. Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hý moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans? En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself. Op 'n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood 'n flambojante teehanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. Van Anneline Kriel tot die Dood in 'n asbes-geteisterde dorpie
دانلود کتاب Die jakkalsdans