وبلاگ بلیان

Die Brug: Na die hel en terug in Angola (Afrikaans Edition)

معرفی کتاب «Die Brug: Na die hel en terug in Angola (Afrikaans Edition)» نوشتهٔ Deon Lamprecht، منتشرشده توسط نشر Jonathan Ball Publishers در سال 2020. این کتاب در فرمت pdf، زبان af ارائه شده است. «Die Brug: Na die hel en terug in Angola (Afrikaans Edition)» در دستهٔ بدون دسته‌بندی قرار دارد.

In vergeelde foto’s van drie dekades gelede staan oop gesigseuns vol bravade voor hul Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg. In ’n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doods akker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld egter sneuwel. In die hitte van die gevegte kom die besef: Nou gaan dit nie oor ideologie nie, maar om oorlewing. Ná die oorlog gaan die lewe voort, maar die vrae en geestelike letsels wyk nie. In 2018 keer ’n groep van dié ouddienspligtiges terug na Cuito Cuanavale op soek na afsluiting – en om die wrak te vind van die Ratel waarin ’n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het. Die Brug vertel van hul reis van jong man na veteraan en gee ook ’n stem aan die vroue in hul lewe. Dit is ’n verhaal van ontnugtering, maar ook van trotse kameraderie en genesing.

In vergeelde foto’s van drie dekades gelede staan oop gesigseuns vol bravade voor hul Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg.

In ’n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doods akker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld egter sneuwel. In die hitte van die gevegte kom die besef: Nou gaan dit nie oor ideologie nie, maar om oorlewing.

Ná die oorlog gaan die lewe voort, maar die vrae en geestelike letsels wyk nie. In 2018 keer ’n groep van dié ouddienspligtiges terug na Cuito Cuanavale op soek na afsluiting – en om die wrak te vind van die Ratel waarin ’n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het.

Die Brug vertel van hul reis van jong man na veteraan en gee ook ’n stem aan die vroue in hul lewe. Dit is ’n verhaal van ontnugtering, maar ook van trotse kameraderie en genesing.

Titelbladsy Opdrag Vooraf DEEL 1: REISE NA DIE HEL 1. Die nagvlug 2. Die burgemeester van Mavinga 3. Operasie Hooper: Dodelike Kersgroete en ’n vuurdoop 4. Bloedige Valentynsdag 5. Tumpo 1: Die poorte van die hel 6. Tumpo 2: Terug na die hel 7. Operasie Packer: Laaste aanslag op die brug by Cuito Cuanavale 8. Tussenspel 9. Operasie Exite: Eindspel by Calueque DEEL 2: REISE VAN GENESING 10. Terug na Cuito Cuanavale 11. Dwaalkoeëls langs die onthoupad 12. By Mielie se Ratel 13. Slagvelde aan die tuisfront: Killik en Zelta 14. Jannie en Ilse 15. Daniël 16. Oor die verlies van ’n seun Nabetragting Bedankings Bronnelys Oor die boek Opsomming Oor die skrywer Kolofonbladsy
دانلود کتاب Die Brug: Na die hel en terug in Angola (Afrikaans Edition)