Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses (Afrikaans Edition)
معرفی کتاب «Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses (Afrikaans Edition)» نوشتهٔ Rachel Renée Russell، منتشرشده توسط نشر Human & Rousseau ( PTY) Ltd در سال 2020. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است.
Brandon doen vrywilligerwerk by ’n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy’s so oulik – natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool ’n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van ’n dork-op-ys na ’n prinses-op-ys verander om die kompetisie te wen en die diere te red?
دانلود کتاب Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses (Afrikaans Edition)