1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans]
معرفی کتاب «1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans]» نوشتهٔ Alexander Strachan، منتشرشده توسط نشر Tafelberg Publishers در سال 2018. این کتاب در فرمت epub، زبان af ارائه شده است.
1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne – superfiks en bomenslik taai – het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Dekades lank is oor dié geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recces se legendariese bevelvoerders besonderhede oor verskeie polities sensitiewe operasies. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ’n gewese Recce, vertel die volle verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Ná jare van mites en geheimhouding gee dié boek ’n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.
دانلود کتاب 1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans]